SportSportSportSport

Goeie medalje-oes vir Valie-atlete

Valies wys hul staal op atletiekbaan

VANDERBIJLPARK – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se atlete het hul teenwoordigheid tydens die pasafgelope SA Klubkampioenskap in Bloemfontein laat geld.

Hiernaas is van die atlete wat daar
uitgeblink het.

Franna van der Westhuizen ‘n leerling aan die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark het tydens die SA Klubkampioenskap ‘n silwermedalje in die 1 200m verwerf.
Lea Badenhorst, skitteratleet van die Laerskool D.F. Malherbe in Vanderbijlpark, het ‘n goue medalje in driekamp (75m H, verspring en 1200m) verower.
Chauntelique Smith het ‘n silwermedalje vir die o13 verower.
Mieke Welman, ‘n leerling aan die Laerskool Voorwaarts in Meyerton, het met ‘n persoonlike beste stoot van 13.02m ‘n silwermedalje in die gewigstoot vir dogters o13 verower. Sy het ook in die top 10 in die diskus geëindig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button