SportSportSportSport

Muurbalklub skitter as gasheer vir Fezile Dabi Junior-toernooi

'n Pluimpie vir Parys-muurbalklub vir 'n skitterende toernooi wat aangebied is

Parys-muurbalklub was vanjaar die gasheer vir 64 muurbalspelers wat aan die Fezile Dabi Junior muurbaltoernooi deelgeneem het. Die toernooi is geborg deur Namgola Logistics en sal voortaan ‘n jaarlikse instelling wees.

Plaaslike muurbalspelers wat tydens die toernooi in aksie gesien is, was Dahlia Rust, Jasmaine Rust, Hanno Rust, Nicolas Rust, Lexi Cilliers, Lara Cilliers, Nicolas Cilliers, Luané Viljoen, Rowan Williamse, Mieke Prinsloo, Anke Garbers, Louis-Henry du Plessis, Benjamin Walsh, Jaco Greeff, Bianke Pienaar, Vivienne van der Schyff en Seeff Dannhauser.

Op die foto’s is die wenners van die onderskeie kategorieë.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button