
MEYERTON – Die Laerskooll Voorwaarts is baie trots op een van sy atlete, Mieke Welman, wat die Nasionale Top 10 van SA Skole Sportsterre vir meisies o.13 behaal het. Mieke het ‘n derde plek vir gewigstoot en ‘n agtste plek vir diskus behaal. Die posisie op die rangleer is gebaseer op die afstande en uitslae wat sy tydens byeenkomste in 2024 behaal het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
