SportSportSportSport

Wesvalia kelder Valia se kampioenskapdroom

VANDERBIJLPARK – Die HS Transvalia se krieketdroom om die Kovsie Smash T20-Toernooi te wen lê aan skerwe, nadat hy in ‘n naelbytstryd deur die verdedigende kampioen HS Wesvalia met 15 lopies in die kwarteindronde geklop is. Maar daar is geen rede om in sak en as te sit nie. Daarvoor is daar te veel ligpunte. …

VANDERBIJLPARK –

Die HS Transvalia se krieketdroom om die Kovsie Smash T20-Toernooi te wen lê aan skerwe, nadat hy in ‘n naelbytstryd deur die verdedigende kampioen HS Wesvalia met 15 lopies in die kwarteindronde geklop is.

Maar daar is geen rede om in sak en as te sit nie. Daarvoor is daar te veel ligpunte. Twee van die sonstraaltjies is die spel van Jeanre Barnard en Kriegler Botha.

Barnard het 193 lopies in vyf wedstryde teen ‘n gemiddeld van 48.3 lopies aangeteken. Botha het ‘n puik toernooi beleef en was tot die kwarteindronde met die 14 paaltjies wat in vyf wedstryde platgetrek het die voorste lopievraat.

Jeanre Barnard
Kriegler Botha

Wat die kwarteindstryd teen Wesvalia betref het Botha en kie goed gedoen om die Klerksdorpers tot 98/8 in 20 beurte te beperk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button