SportSportSportSport

Daan Kruger Rhino gholfdag om die draai

Gholfdag beloof weer om vet pret te wees

VAALPARK – Dis amper weer tyd vir een van die Rhinoweke se onbaatsugtige fondsinsamelingsprojekte om te verseker dat minder bevoorregte rugbyspelers weer aan die Dries van Heerden Rhinoweek kan deelneem.

Die Daan Kruger Rhino Gholfdag vind op 14 Maart op die Heron Banks Gholfbaan plaas. Die fondse wat tydens die week ingesamel word, word aangewend om talentvolle hokkie en rugby te help om hulle sportdrome te verwesenlik.

Koste per vierballe beloop R3500 en putjies kan teen R3000 geborg word.  Vir meer inligting en besprekings kontak vir Dries van Heerden by 083 274 7558 of Martin by 073 746 6628.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button