SportSport

Driehoek Aandreeks om die draai

Reeks beloof om weer netbal uit die boonste rakke op te lewer.

VANDERBIJLPARK – Die jaarlikse Driehoek Netbal Aandreeks vind van 13-15 April op die HS Driehoek se bane plaas.

Die Inskrywingfooi per span beloop R400. Daar word voorsiening vir die volgende kategoriee gemaak: Juniors (o12-o13), Intermedier (o14-o16), seniors (o17 en ouer) en gemengde spanne.

Om in te skryf kontak vir Amanda (082 669 1723) of Karen (082 811 4148).

Toegang vir toeskouers beloop R10 per persoon en R10 per voertuig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button