Local newsSportSportSport

Stem vir Divan as Varsitybeker Agterspeler van die Jaar

Help jong Valie om as 2026 Varsitybeker Agterspeler van die Jaar gekroon te word.

VANDERBIJLPARK – Divan du Toit, een van die Vaaldriehoek se liefling rugbyseuns, het vanjaar in die Varsitybeker die kollig gesteel.

Divan het na sy skuif van Potchefstroom na die Jakarandastad die kollig met sy dinamiese spel gesteel en is verskeie kere as die Speler van die Wedstryd aangewys.

Die oud-leerling aan die HS Transvalia se goeie spel plaas hom in die wedloop om as die Varsitybeker se Agterspeler van die Jaar gekroon te word.

Daar word ‘n beroep op die Valies gedoen om vir Divan te gaan stem en te help dat hy ʼn oorstootdrie in beseringstyd kan behaal. Kliek op die skakel hiernaas om te stem.

https://www.varsitycup.co.za/news/vote-for-the-fnb-varsity-cup-2026-players-of-the-tournament?fbclid=IwdGRjcARAfOpjbGNrBEB842V4dG4DYWVtAjExAHNydGMGYXBwX2lkDDM1MDY4NTUzMTcyOAABHlSkXk-pbO96ijEnvtPE7kAoMJLEdTXU4Celqukib3-98S8FSja15sPf494e_aem_OLI1rpMIuL9pCn04x2fRlg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button