SportSport

Marione gee pas in die wêreld aan

Haar tye laat die tonge in atletiekkringe klap.

VANDERBIJLPARK – Dit wil voorkom asof 2026 die gebore en getoë Vaaldriehoeker, Marione Fourie se jaar gaan wees.

Die oud-leerling aan die HS Driehoek wie ook tans die Suid-Afrikaanse 100m vroue- hekkieskampioen is, het vroeër vandeesweek in Potchefstroom tydens die Hezekiel Sepeng Uitnodiging byeenkoms die wêreld se vinnigste tyd vir 2026 opgestel.

Sy het senior vroue-wedloop in ‘n skitterende tyd van 12.67 s gewen gevolg deur Martelize Jordaan (13.58) en Megan Maree (13.61).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button