SportSport

IPT op Maccauvlei Gholfbaan beslis

Die karaktervolle baan gaan uitdagend wees en die spelers se vernuf beproef.

VEREENIGING – Die Maccauvlei Gholfklub speel tans gasheer vir die gesogte GolfRSA Inter Provinsiale Toernooi.

Die toernooi vind plaas van 12 tot 17 April.

Agt provinsies sal sake op die lowergoen setperke en skoonvelde uitspook om te bepaal wie met die louere gaan wegstap.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button