SportSport

Vaal Dodgers soek senior spelers

As jy hou van bofbal, dissipline en spanwerk is die Vaal Dogers Boblaklub die regte plek vir jou.

SASOLBURG – Die Vaal Dodgers Bofbalklub is opsoek na senior spelers om by die klub aan te sluit.

As jy 15 jaar of ouer is, word jy hartlik uitgenooi om op 15 April om 09:00 by die klub langsaan die DP de Villiers-stadion aan te klop.

Vir meer inligting skakel 079 080 7354.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button