Die 13 rugbyspelers van die Laerskool Vryheidsmonument in Vereeniging wat tot die volgende van die Valke-proewe deelgeneem het, is: Luhann Wepener, Marico Engelbrecht, Donovan-Lee Purchase, Roland Frisby, Xandro Olivier, Janco Kruger, Dylan Grobbelaar, Henru Rheeder, Jaydee van Onselen, Peet van Jaarsveld, Waldo Roets, Bradley Busse en Ricus Vorster.
VEREENIGING – Die Laerskool Vryheidsmonument is bekend as ‘n rugbyfabriek in die Vaaldriehoek.
Hoewel die skool op akademiese en kultuurgebied presteer is dit tans sy rugbyspelers wat die kollig steel.
Die Monnies spog met 13 seuns: Luhann Wepener, Marico Engelbrecht, Donovan-Lee Purchase, Roland Frisby, Xandro Olivier, Janco Kruger, Dylan Grobbelaar, Henru Rheeder, Jaydee van Onselen, Peet van Jaarsveld, Waldo Roets, Bradley Busse en Ricus Vorster wat tot die volgende rondte van die Valke-proewe deurgedring het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za