SportSport

Burgemeester besoek skopboksklub

Wens die deelnemers sterkte toe vir SA's

MEYERTON – Peter Teixeira, burgemeester van Midvaal, het verlede week by Meyerton Fighting Systems in Sybrand van Niekerk Park ingeloer om die skopboksers sterkte toe te wens vir die opkomende Suid-Afrikaanse Skopbokskampioenskap in Oudtshoorn.  

Midvaal burgemeester Peter Teixeira saam met Nika-ne Scholtz wat eersdaags aan die SA’s gaan deelneem.
Midvaal burgemeester Peter Teixeira saam met van die skopboksers wat eersdaags aan die SA’s gaan deelneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button