SportSport

Emmies sit Kollege skaakmat

Wen wedstryde oortuigend.

VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Emfulenipark het verlede week teen Kollegepark byna skoonskip gemaak in hulle skaakwedstryde.

Molemo Ntelekoa is altyd gemaklik agter ‘n skaakbord.

Die Emmies se o13-span het oortuigend met 6–0 gewen, terwyl die o11-span met 5–1 geseëvier het. Die uitslae weerspieël die span se deeglike voorbereiding en vernuf op die blokkiesslagveld.

Marko Steyn en Liam Allan glimlag breed nadat die Emmies vir Kollegepark ‘n skaakles gegee het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button