VANDERBIJLPARK – Die HS Driehoek se veldatlete het tydens die pasafgelope SASA Kampioenskap die medaljetafel help leegdra.

JP Theron wat onlangs met ‘n puik gooi van 71.24m (6kg) homself as die negende beste o18-hamergooier ter wêreld gevestig het, het weer presteer en goud met ‘n puik afstand van 70.36m verower.

Sy spanmaat Nickus Maritz het met ‘n afstand van 15.96m ‘n bronsmedalje in die gewigstoot verdien.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
