SportSport

VRK trap Benoni se tjank af

Daar is nog baie skaafwerk, maar vir 'n eerste ligawedstryd lyk dit bitter belowend.

VEREENIGING – Die eerste rugbyspan van Vereeniging Rugbyklub het gistermiddag op sy tuisveld sy veldtog in die Valke Peregrine-liga met ’n reuse-oorwinning van 69–7 oor Benoni afgeskop.

Die binnesenter, André Haarhoff, was ’n doring in die besoekers se vlees en het vier keer gaan druk. Die flank Piet Nel, wat as plaasvervanger op die veld gedraf het, is as die Speler van die Wedstryd aangewys. Brandan Hewitt het voorts sewe doelskoppe suiwer deur die pale gejaag.

Die bus is vol!
Hou jou hand voor jou jou mond voordat jy verby my hardloop.
Lynstaan aksie tussen VRK en Benoni.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button