'n Speler van die Laerskool DF Malherbe basr oor die voorddeellyn. Foto: Ilze du Plessis
VANDERBIJLPARK – Die plaaslike rugbyliga is in volle swang en die kaalvoetrugby het verlede Donderdag, ondanks snerpende koue oral in die Vaaldriehoek, plaasgevind. Vaalweekblad het by Laerskool Kollegepark ingeloer om die aksie vas te vang.
Pasop voor! Foto: Ilze du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za