Aksie tydens die gholfdag. Foto: Ettienne van Rensburg
VAALPARK – Die Jaarlikse Daan Kruger Rhinoweek Gholfdag om fondse vir minderbevoorregte spelers in te samel het Vrydag 8 Mei by die Heron Banks Golf en River Estate plaasgevind.
Vaalweekblad se kamera was daar om die aksie vas te vang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za