SportSport

SHS ryg die seges in

Skool se eerste spanne wys hulle slag.

SASOLBURG – Die HS Sasolburg se eerste rugby -en hokkiespan is goed op dreef.

Die Kapoeners se eerste rugbyspan het verlede Saterdag vir Hans Moore met 36-18 geklop terwyl die hokkiedogters vir Dr. Malan met 4-2 geklop.

SHS se eerste hokkiespan het Dr. Malan van Meyerton met 4-2 geklop. Foto: Wynand Storm

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button