SportSport

Vaal Dogers se eerste Springbok

Adriaan se vordering is 'n bewys dat goeie mentorskap goud werd is.

SASOLBURG – Na ‘n afwesigheid van sowat 50 jaar het bofbal danksy Dave Lloyd en die Vaal Dodgers sy terugkeer in die Vaaldriehoek gemaak.

Die Vaal Dodgers se nuwe tuiste in Sasolburg by die DP de Villiers-stadion, is ook die tuiste van die 14-jarige Adriaan van der Merwe die klub se eerste Protea-bofbalspeler.

Adriaan ‘n leerling aan die HS Sasolburg word vandat hy 11 jaar oud is deur Lloyd afgerig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button