VANDERBIJLPARK – Die eerste rugbyspan van NWU Vaal het verlede Saterdag op sy tuisveld
‘n reuse aanslag van die Meyerton Knights verwerk om uiteindelik met 45-37 te seëvier.
Die studentespan wat derde in die pasafgelope Presidents-liga geëindig het, het vasgebyt om diebegeesterde Meyertonners tot oorgawe te dwing. NWU Vaal kom more teen die Sasolburg Cobras in Sasolburg te staan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
