SportSport

Valie derde beste hamergooier in Afrika

Hy is 'n bewys dat harde werk altyd beloon word.

SASOLBURG – Die Vaaldriehoekse hamergooi-guru, Tshepang Makhete, ‘n oud-leerling aan die HTS Sasolburg het tydens die CAA Afrika Senior Kampionskap wat van 12 tot 17 Mei in Accra in Ghana plaasgevind het, die streek en sy land met onderskeiding verteenwoordig.

Hoewel Makthete ruiterlik erken het dat hy nie heeltemal tevrede is met afstand van 67.27m nie, sal hy egter nie ‘n bronsmedalje van die hand wys nie. Makhete wat homself afrig het die seisoen ‘n nasionale titel en ‘n Afrika-podiumplek op sy kerfstok.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button