VANDERBIJLPARK – Martin Papworth van Heron Banks Golfklub in Vaalpark het die streek en sy klub se naam hoog gehou toe hy tweede geëindig het tydens die KZN Open Stroke Play 2026.
Hy het die toernooi met drie houe minder as baansyfer afgesluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
