SASOLBURG - Primêre Skool Fonteine is moet goeie rede trots op Denieke Hattingh wat die Fezile Dabi-Netbalspan gehaal het. Denieke gaan op 30 Mei in Kroonstad aan die Vrystaat Netbalproewe deelneem.