SportSport

Valia wys Klersdorp wie’s baas

Kou harde bene in die tweede helfte.

VANDERBIJLPARK – Die eerste rugbyspan van die HS Transvalia het Saterdag op sy tuisveld vir Klerksdorp met 36-17 geklop om sy veldtog in die Noordvaal Virsekerbeker se plaatafdeling op koers te hou.

Die tuisspan het vroeg in die eerste ‘n gemaklik voorsprong opgebou, maar die besoekers het goed in die tweede helfte terugbaklei om die telbord bietjie meer vleiend te laat vertoon.

Die Ligbloues het slegs twee van die dag se nege rugbywedstryde verloor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button