SportSport

Valie hardloop vir ‘n vale

Teken haar persoonlike beste tyd aan.

VANDERBIJLPARK – Die gebore en getoë Vaaldriehoeker Marione Fourie, die SA hekkie-kampioen, het pas haar stempel op die internasionale atletiekarena afgedruk toe sy ‘n blitsige tyd van 12,62 sekondes gehardloop het om vierde in die vroue 100m-hekkies by die Rabat Diamond League ye eindig.

Fourie het teen van die wêreld se beste atlete meegeding en met ‘n indrukwekkende vertoning haar vinnigste tyd van die seisoen aangeteken.

Sy het ook die voormalige wêreldrekordhouer, Kendra Harrison, geklop en gewys dat sy op die regte tyd haar beste vorm bereik.

Die wedloop isdeur Tobi Amusan in 12,28 sekondes gewen, gevolg deur Devynne Charlton (12,40) en Nadine Visser (12,47), terwyl Fourie se 12,62 sekondes haar ‘n uitstekende vierde plek besorg het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button