MEYERTON – Die Valke-laerskolerugby eindstryde het Woensdag by die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton plaasgevind waar die streek se beste spanne in die Akademie-, Elite- en Super-afdelings teen mekaar meegeding het. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.













At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
