SportSport

Emmies buit twee Sedibeng-rugbytitels

Die spanne het bewys dat harde werk altyd beloon word.

VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Laerskool Emfulenipark spog met twee rugbyspanne wat as Sedibeng-kampioene gekroon is nadat hulle Noordskool onlangs in die eindstryd in Meyerton met 19-12 geklop het.

Die Emmies se o.9-span het ook die liga gewen en gewys dat groot gif beslis in klein botteltjies voorkom.

Die Laerskool Emfulenipark se tweede rugbyspan glimlag breed nadat hy as die Valke Sedibeng-kampioen gekroon is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button