VANDERBIJLPARK – Die Hoërskool Transvalia is bitter trots op sy rugbyspelers wat vir die onderskeie Valke-hoërskolespanne gekies is.

Dave Mtize en Caylan McLaughlin het die Valke o.18 Cravenweekspan gehaal terwyl Keegan Minnie, Basil Nunes, Johandré Erasmus, Bokang Mabina, Luan Oosthuizen, David Myburgh en SK Gule vir die Grant Khomo-o16-span gekies.
Andries Erasmus is as afrigter by die span betrokke wat eersdaags hulself teen die land se bestes sal meet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
