VANDERBIJLPARK – Ses hokkiespelers van die Hoërskool Transvalia gaan gedurende die skoolvakansie hul onderskeie provinsies by verskeie provinsiale hokkietoernooie verteenwoordig.

Die spelers is: Dario Saayman (o.14 seuns), Lynnè Heymans (o.16 dogters), Ashley-Leigh Blignaut (o.16 dogters), Alessia Guglielmi (o.18 dogters), Mila Louw (o.18 dogters) en Ruan Klaassen (o.18 seuns).





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
