VANDERBIJLPARK – Die VUT Isak Steyl-stadion is vandeesweek die eindbestemming van alle rugbypaaie met die Laerskole Rhino Rugby en Hokkieweek wat vandeesweek daar plaasvind.
Die HS Rhinoweek het die afgelope naweek afgesluit en vandeesweek is dit die laerskole se beurt.
Die eerste kragmetings skop vanoggend om 09:00 af. Toeskouers word aaangeraai om hulle gemakstoele saam te bring.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
