VANDDERBIJLPARK – Klubrugby-geesdriftiges kan hul gemaklstoele afstof en hul sonbrandmiddel nadertrek want more-middag is daar groot rugby by die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus.
NWU Vaal kom op sy tuisveld teen Boksburg te staan. Die derde span skop verrigtinge om 13:20 af waarna die tweedes (14:40) en eerstes (16:00) onderskeidelik aan die beurt kom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
