SportSport

Storm en RTA tref Vaal soos ‘n orkaan

Toerspan na Spanje en Frankryk gekies.

VANDERBIJLPARK – RTA en Coastline Storm is vanmiddag op die VUT Isak Steyl-stadion as die Rhinoweek se o12 en o13-kampioene gekroon.

Die twee spanne het vandeesweek hulle weg tot die eindstryde oopgespeel en hul getroue teenstanders iets gegee om oor te jubel.

RTA Invitational moes diep delf om die begeesterde Vikings met 21-12 te klop. In die o13-eindstryd het die Coastline Storm vir die Honeybadgers oortuiegnd met 19-0 geklop.

RTA International is die o12-Rhinoweekkampioen. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button