Aksie tydens die 2026 LS Rhinoweek. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Die Laerskole Rhinoweek het gister op die DP de Villiers-stadion afgesluit met die beste van die beste wat mekaar in die onderskeie eindstryde aangedurf het.
Vaalweekblad se kameras was daar om die aksie vas te vang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za