VANDERBIJLPARK – Lwandle Dlamini van die Laerskool Emfulenipark-leerling het pas haar Suid-Afrikaanse kleure in atletiek verwerf en sal Suid-Afrika in Augustus by die 2026 COSSASA-spele verteenwoordig.
Die Vaaldriehoek wens haar alle sterkte toe terwyl sy voorberei om op die internasionale verhoog mee te ding.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
