VANDERBIJLPARK – Die Meyerton Knights en NWU Vaal se eerste rugbyspanne gaan mekaar eerskomende Saterdag in die eindstryd van die Valke Merlinliga aandurf.
Die studente sal gasheer vir die Knights speel nadat hule die Sasolburg Cobras met 22-18 geklop het. Die Meyertonners het in die ander halfeindstryd vir Heidelberg met 43-33 geklop om tot die eindstryd deur te dring.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
