VANDERBIJLPARK – Hoërskool Driehoek se skaakspanne het op 22 Augustus goed gevaar tydens die D8-skaakbyeenkoms.
Die o.15-span het ‘n vierde plek behaal, ondanks ’n eenpunt-agterstand waarmee hulle elke rondte begin het. Die span het die agterstand oorkom en die byeenkoms in die vierde plek afgesluit.

Die o.17- en o.19-spanne het albei tweede geeindig.
Die twee spanne neem vandag, 29 Augustus, aan die Gauteng-kampioenskap in Benoni deel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!