VEREENIGING – Branden Hewitt en Thabo Tau van die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het Saterdag op hul tuisveld ‘n spesiale mylpaal in hulle Gold Cup-kragmeting teen Randfontein bereik.

Die skakelpaar is nie net onafskeidbaar op die veld nie, hulle het ook saam hulle 50ste wedstryd vir VRK se eerste rugbyspan gevier.
VRK het Saterdag met 48-47 teen Randfontein die knie gebuig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!