SportSport

Land se beste atlete op DP de Villiers in aksie

Rekords gaan soos mieliepitte spat.

SASOLBURG – Sowar 2 850 atlete van 77 skole gaan van 15 tot 17 Oktober op die DP de Villiers-stadion aan die gesogte Wildeklawer NWU Top 30 atletiekbyeenkoms deelneem.

Die byeenkoms skop more-middag om 14:00 af en sal Vrydag en Saterdag onderskeidelik om 07:30 en 06:45 afskop. So as jy ‘n atletiekliefhebber is kan jy nie bekostig om die byeenkoms mis te loop nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button