SportSport

Rhinos gereed om te gaan toer

Toerspanne se voete jeuk om in Europa en Thailand te gaan speel.

VEREENIGING – The Busker in Vereeniging was die naweek in rep en roer met die petoorhadiging-seremonie vir die Rhino Rugby, Hokkie en Netbal Weke wat eersdaags onderskeidelik in Spanje, Frankryk en Thailand gaan toer.

Die rugbyspanne het vanoggend vir die eerste keer saam litte losgemaak. Vaalweekblad was daar om die oefening en seremonie vas te vang.

Die spelers het die geleentheid gekry om ‘n paaragterlynbewegings te oefen. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Daar is ‘n paar lynstane ook geoefen.

Wanneer een van die afrigters praat in die kringetjie moet jy jou ore spits.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button