SportSportSport

Panne verras VRK

Die Oos-Randers het teen verwagtinge in die wa deur die drif getrek

VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van Brakpan het Saterdag 25 Mei op Bosman-stadion die bordjies verhang toe hy Vereeniging (VRK) die Presidentliga-kampioen met 41-34 geklop.

Dit was soete wraak vir die Panne wat in die eindstryd van die Presidentliga die knie teen VRK gebuig het. Weens beserings en siekte het VRK 10 veranderinge aan sy beginspan aangebring wat in die eindstryd geseëvier het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button