SportSportSport

Dokkies deur na eindstryd

Dokkies se krieketkanonne blaf

MEYERTON – Die HS Dr. Malan se o.15-krieketspan se stert is in die lug nadat hy tot die eindstryd van die Vaaldriehoek hoërskoleliga deurgedring het.

Die Dokkies het dit vermag deur die HS Transvalia van Vanderbijlpark oortuigend met 9 paaltjies in die halfeindronde geklop het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button