Sport

Christiaan ‘smash’ Kovsie-boulers uit die park

Hoekie teken meeste lopies by Kovsie Smash T20-toernooi aan

VANDERBIJLPARK – Een swaeltjie maak nie somer nie maar wanneer ‘n wilgerlatswaaier 364 lopies in sewe wedstryde aanteken is hy ‘n groot aanwins vir enige span.

Christiaan Schoeman, kolfkoning van die HS Driehoek, het dit vroeër vandeesmaand tydens die Kovsie Smash T20-toernooi in Bloemfontein, bewys toe hy die meeste lopies by die gesogte toernooi aangeteken het.

Die Hoekie het vier vyftigtalle aangeteken en spog met ‘n hoogste telling van 90 * nie uit nie teen Duineveld.

Hy was vier keer nie uit nie en spog voorts met ‘n gemiddeld van 121.3 lopies.

“Ons is nederig dankbaar,” was sy pa Stephan se reaksie oor sy seun voortreflike prestasie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button