
SASOLBURG – As die bywoning van die Sasolburg atletiekklub se eerste tydtoets vir 2026 enige aanduiding is, gaan die klub in 2026 ‘n spog jaar beleef.
Diegene wat by die klub wil betrokke raak skakel 087 501 7638 of stuur ‘n e-pos aan sasolburgathletics@gmail.com.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
