VANDERBIJLPARK – Goeie gees en selfs beter atletiek is tydens die HS Driehoek se jaarlikse Interhuis byeenkoms opgelewer. Daar was strawwe mededinging maar op die ou einde kon daar slegs vier hoofkategorie-wenners wees.


Die byeenkoms se senior -en junior Victor Ludorum vir 2026 is Janu van der Westhuizen en Dewyk Louw. Die skonergeslag wat met die louere weggestap het, is Elouise Jansen van Rensburg en Logan van der Bank.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
