Sport

Ondersteun die Knights se gholfdag

Die gholfdag is die klub se grootste fondsinsamelingsprojek vir die jaar.

MEYERTON – Die Meyerton Knights Rugbyklub is al van vroeg in Januarie besig om voor te berei vir die opkomende rugbyseisoen.

Die klub bied op 6 Maart hulle jaarlikse gholfdag by die Meyerton Gholfklub aan. Gatjies kan geborg word en vierballe is teen R2800 beskikbaar. Dit sluit 2 gholfkarretjies en middagete in. On net ‘n gatjie te borg is slegs R1000.

Vir meer inligting oor die gholfdag kontak Juan by 083 458 5592 of Adel by 076 400 2145.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button