Sport

Hoekies skop atletiekseisoen op ‘n hoë noot af

Atlete lewer geoei vertonings danksy puik ondersteuning

VANDERBIJLPARK – Die HS Driehoek spog met goeie atlete wat deur hul ontluikende fotograwe Carli Ferreira, Chemeney Ehlers en Megan Pretorius in die kollig gehou word.

Die Hoekies het op 23 Januarie ‘n puik uitnodigingsbyeenkoms gehou deur gasheer vir die Vereeniging Gimnasium, Leeuwenhof Akademie en die Hoërskool Sasolburg te speel. Al die hoogtepunte op en langs die baan is deur die Hoekies se span fotograwe vasgevang.

Met ondersteuning soos dit kan die atletiekspan net vinniger hardloop, verder gooi en hoër spring.

Moeg geploeg!
Op en oor!
Hekkies-aksie!

 

Opwarming is baie belangrik.
‘n Hoekie-atleet seil oor die hekkies.
Hier kom ‘n groot stoot!
‘n Atleet maak gereed om die gewigstootbal lug te gee.
Met ondersteuning soos die kan jy net presteer!
Glamlagte van oor tot oor! Met ondersteuning soos die kan jy net presteer!
Die dirigente het die gees gebring!
V for Victory!
Groot ondersteuning langs die baan.
Geesvang is lekker!
Het julle gees?

.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button