Sport

Vaalpark-byeenkoms lewer skitterende atletiek op

Nie eers die versengende hitte kon die atlete se geesdrif demp nie.

SASOLBURG – Die gewigstootballe het gevlieg en die atlete het laat spaander tydens Vaalpark Primêr se jaarlikse Uitnodigingsbyeenkoms wat verlede week op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het.

Vaalweekblad se kameras was daar om die aksie vas te vang.

Kaylana Cronje van Vaalpark Primer seil oor die dwarslat. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Milan Stopforth gee die gewigstootbal lug tydens die byeenkoms.
Mia van Tonder laat spaander op die baan.
Ryan Bruwer op pad sandpit toe.
Emilie Botha geen haar beste in die korthekkies.
Bohlokoa Makhotla een van Noordskool se langasems in aksie.
Owenkosi Maseko van Noordskool wys sy veerkrag.

 

Theo Disten van Noordskool wys hakskene vir sy teenstanders.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button