Sport

VRK is versigtig optimisties

Span is opgewonde om seisoen op 'n hoogtepunt af te skop.

VEREENIGING – Daar is vlinders in die maag, maar die manne rooi, wit en groen is gereed vir hul openingswedstryd in vanjaar se Superliga teen Harlequins.

Vereeniging Rugbyklub (VRK) se eerste rugbyspan kom more (14 Februarie) om 16:00 op sy tuisveld teen die span van Jakarandastad te staan.

“Ons voorbereiding het goed gegaan. Daar’s vlinders in die maag maar ons vol vertroue,” het Ockert Brits, hoofafrigter van VRK se eerste rugbyspan aan die vooraand van die groot kragmeting gesê.

Hier’s die span wat Quins gaan aandurf:  1. F Thoma, 2. S Haddad, 3. I Jimoh, 4. F Fourie, 5. T Swanepoel, 6. P Nel,
7. T Muller, 8. M du Plessis, 9. T Cele, 10. В Нewitt, 11. C Freeze, 12. A Haarhoff, 13. A jv Vuuren, 14. M Nzeke, 15. A Smit
16. N Peyper, 17. J Fisher, 18. B Tsholo, 19. D Brits, 20. M Zulu, 21. T Tau, 22. D Smit en 23. R Oosthuizen.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button