SASOLBURG – Die Suid-Afrikaanse Ringbal Meesterstoernooi gaan van 19 tot 21 Maart op die HS Sasolburg se netbane plaasvind.
Die toernooi word Sedibeng Ringbal se Meesters Vereniging aangebied en sal gasheer speel vir ses mansspanne en 9 vroue-spanne.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
