Sport
Video: Dit reën vuishoue in Vereeniging
Die Collide Fight League het een van die beste skopbokstoernooie tot nog toe in die Vaaldriehoek aangebied.
VEREENIGING – Dit het Saterdagaand by die Barnyard vuishoue en skoppe gereën tydens die Collide Fight League (CFL) Skopbokstoernooi. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
